About

Ek is ‘n voormalige manlike prostituut wat na 10 jaar besluit het om die eeuoue bedryf vaarwel te roep. Ek het in die 10 jaar ongeveer 50 bekende Suid Afrikaanse klante getrakteer. Ek het besluit om vanaf 23 April 2007 te begin ommy klante bekend te maak. Ek is tans besig met die eerste 10 name op my lys van klante. Baie van hierdie klante is ook deur ander manlike sekswerkers in Suid Afrika en oorsee getrakteer.

 Ek het besluit om uit te praat, aangesien die publiek nie hoegenaamd bewus is van die tweeledige lewe wat hierdie mense voer nie. Die meeste van hulle plaas hulself in ‘n “glaskas” terwyl dit woekker tussen die lakens met verbode vrugte.

 Ek het bekende nuus redakteurs, SABC regiseurs, televisie aanbieders, politici, sportmanne, sangers, akteurs ens as klante bedien. Dit was rowwe seks en ek gaan dit nou ALLES ontbloot. Ek doen dit as my beskeie bydrae om huidige en toekomstige manlike prostitute van onbeskofte “high pofey” bekendes te verlos. Hul sal 2 keer dink voordat hul weer prostitute nader nadat ek klaar gepraat het.

6 Responses to “About”

  1. Pierre Says:

    Hallo Juan Uys. Hoe gaan dit met jou? Ek weet dis jy wat die Blog run. Sal dit binnekort op my eie blog bekend maak….

  2. Pieter Says:

    Dis interessant om te weet presies wie die ouens is wat gereeld betaal vir seks, maar dié wat wil weet weet alreeds dat bekendes gereeld op ‘pay as you go’ seks moet staatmaak.

    Om eksplisiete besonderhede beskikbaar te maak doen bloot die groter gay gemeenskap skade – in en uit die kas. Mense sal altyd belangstel om alles van bekendes se lewe te weet, maak nie saak wat dit is nie. Eksplisiete besonderhede ‘challenge’ egter mense wat heel moontlik nie opgewasse is om dit te verteer nie – straight of gay, dis nie die kwessie nie.

    Voel jy ingedoen deur jou kliente? Praat dan liewer oor daaroor, dalk kan jy goed doen deur dit wat jy op die hart het te deel. Jy sal baie beter voel.

  3. Evadne / Eve / Selena / Leanda Says:

    I started in the business when I was 19. I left after a year. I couldn’t handle it for much longer. I can only imagine what ten years must have done to you. The fuckers trying to shut you down are doing so because they’re scared. They know what we know. But we also know their deeds can’t always be silenced… Truth always finds a way out. “Al loop die leeun tog so snel, die waarheid agterhaal hom wel.” Be glad you found a way out. Be glad you escaped. Many of us aren’t that lucky…

  4. Ric Says:

    Funny Blog!
    Funny how much publicity it caused!
    Funny how nobody knows if this is true or not.

    It could be… but it could all be made up.
    I’m thinking of starting my own blog and just making up stories about famous people, for fun, and to see whose lives I can wreck – wish me luck.

    Anyone who gets up Patricia de Lille’s nose is my hero – well done Juan/Skye whoever.

  5. STEPH Says:

    I agree with ANON..
    If these guys wanted to venture down that road, they should take the Punch.
    I have been servicing some real animals out there and when they crawls back to thier everyday lives, I just get sick to my soul.
    One of them is a very prominent Fraud watchdog who always feature in the newspapers.
    He is one of the most sick human beings out there and by day he is this perverted sick man and at night he goes back to his girlfriend as Mr. Clean.
    I appluad you for your stance and I wish I had the braveness and pride to expose him.

  6. Simon Says:

    You can’t sue someone for telling the truth. That is the underlying basis for any libel action. Knowing this as they do, critics of this blog and it’s previous content seem now to want to attack the author by ‘revealing’ his identity.

    I believe this is the wrong approach and only serves to brighten the spotlight. As many Hollywood actors like Hugh Grant found, stories about visiting prostitutes is not good for business. People like Grindrod should stop whinging like a spoilt child in a tantrum and let the matter rest.

    Simon was quite willing in the past to try and ruin the reputation of the owner of the Crimexpo anti-crime website for political points – so as they say – what goes around comes around, and it has! Take it like a man Simon.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: